PROJEK DRYFKRAG 2017: VORDERING

Totale Bruto Werwing vir 2017 27440
Bruto werwing JTD teiken  (Jan-Jun 17) 16006
Bruto werwing JTD (Jan-Jun 17) 14382

OPSOMMING:

Ons het tot dusver 89.9% van die jaar tot datum (Jan-Jul 17) teiken behaal, en 52.4% van die 2017 jaar teiken.

Indien werwing voortgaan op die huidige gemiddeld, gaan ons 9% onder die jaarteiken eindig.

TOP 3 JAAR-TOT-DATUM WERWINGSKANTORE:

  • Bellville
  • Rustenburg
  • Ellisras