6 Februarie 2017
  • Fokus só en verhoog jou werkverrigting

    Martin Zwilling   Elke entrepreneur en die meeste professionele persone wens daar was meer ure in ʼn dag om hulle werk gedoen te kry. Deesdae, met al die nuwe tegnologie, insluitend slimfone en sosiale media, is baie oortuig dat multi-taakverrigting die antwoord is. Daar is egter al hoe

    Lees meer. Klik hier.

  • Topwenke om werk te soek op sosiale media

    Anja van den Berg   As gevolg van huidige ekonomiese toestande en die tegnologiese omwenteling van die internet is die tradisionele benadering wat die meeste werksoekers in die verlede gevolg het, nie meer lewensvatbaar nie. Sosiale netwerke is nou deel van die kriteria wat

    Lees meer. Klik hier.

  • Maak die lewe só eenvoudiger in 2017

    David James   Ons soek almal na maniere om ons lewens te verbeter en ons tyd op aarde beter te gebruik. Dis hoe die mens is. En hoewel ek nie erg is oor Nuwejaarsvoornemens nie, is ek ernstig daaroor om maniere te vind om my lewe makliker en doeltreffender te maak. Dit is altyd ʼn

    Lees meer. Klik hier.

  • Wat is menseroof?

      Sanette de Jager   Die misdaad menseroof kom gereeld voor in flieks en storieboeke, maar min mense besef hoe gereeld dit op ons eie bodem plaasvind. Menseroof vind daagliks plaas. Volwassenes sowel as kinders is die slagoffers van hierdie misdaad. Elke pleger van menseroof het sy eie

    Lees meer. Klik hier.

JOU
WERK
JOU
GESIN
JOU
LOOPBAAN
JOU
WELSTAND
JOU
GELD
JY EN DIE
REG
BEROEPS-GESONDHEID