Wen ’n beurs om in 2017 aan Akademia
te studeer
Solidariteit stel vanjaar weer drie beurse beskikbaar aan voornemende studente om hul studies aan die Solidariteit Beweging se eie tersiêre opleidingsinstelling, Akademia, te voltooi. Klik hier om die aanlyn vorm te voltooi om in aanmerking
te kom vir hierdie geleentheid.
Klik hier vir meer inligting oor die beursprogram. |
Twee dowe studente van Sol-Tech skep hoop
Deur Inge Strydom
Die bekende spreekwoord lui: Soos vinkel en koljander, die een is soos die ander. Vir Markus Maartens (24) en David Nkosi (25), twee dowe studente wat aan Sol-Tech studeer om elektrisiëns te word, beteken dié spreekwoord eerder die een kan nie sónder die ander nie. Lees meer Klik hier. |